03/11/2026
Daar bestaan baie dwaalbegrippe oor prostaatkanker, maar ‘n begrip van die feite kanb ‘n groot verskil maak. Hierdie artikel ontmasker algemene mites en help mans om ingeligte besluite oor hul gesondheid en die belangrikheid van vroeë opsporing te neem.
Prostate cancer is common and often shows no early symptoms. Dr Friedel Kerchhoff debunks five common myths and offers practical advice for confident living, highlighting the importance of regular screening and knowing your risks.