07/08/2026
31 August 2026 is the deadline for the first provisional tax payment for the 2027 tax year. If you pay provisional tax, now’s the time to review your expected taxable income and ensure you have funds ready to avoid penalties. Read practical steps and tips to prepare: https://wix.to/PzMysqE
31 Augustus 2026 is die sperdatum vir die eerste voorlopige belasting betaling vir die 2027-belastingjaar. Indien jy 'n voorlopige belastingbetaler is, is dit nou die tyd om jou verwagte belasbare inkomste te hersien en seker te maak dat daar voldoende fondse beskikbaar is vir enige betaling wat ver...