Steven Bampa Chartered Accountants and Auditors

Steven Bampa Chartered Accountants and Auditors Chartered Accountants (SA), registered auditors, tax consultants. Geoktrooieerde Rekenmeesters (SA)

My friendly staff and I value our excellent client relationships. We strive to provide the most professional, financially effective, yet affordable service possible. Don't pay tax before speaking to us first!

-------------------------------------------------------------------------------------

Ek en my vriendelike personeel waardeer ons uitstekende kliënteverhoudings. Ons streef daarna om die me

es professionele, finansiëel-effektiewe, maar ook bekostigbaarste diens moontlik te bied. Moenie belasting betaal, voordat u met ons kom gesels het nie!

As julle wonder waarom Nelmarie Hellyer stil is by die kantoor, hier is 3kg se pragtige redes!Welkom in die wêreld Caleb...
19/01/2026

As julle wonder waarom Nelmarie Hellyer stil is by die kantoor, hier is 3kg se pragtige redes!

Welkom in die wêreld Caleb Hellyer!

Ons almal kan skaars wag om jou te ontmoet 💙

Geniet elke oomblik Johan en Nelmarie.

Ons mis jou by die kantoor, maar gun jou tyd saam met die oulike meneertjie.

“Kinders is ’n wonderlike geskenk van die Here, hulle kom direk uit die Here se hand. Kinders in ’n huis maak dit vol vreugde, dit maak ouerharte vol blydskap!”
‭‭Psalms‬ ‭127‬:‭3‬-‭4‬ ‭DB‬‬

31/12/2025
We’ll be back at our desks on 2 January 2026 at 07:30.
23/12/2025

We’ll be back at our desks on 2 January 2026 at 07:30.

Dankie aan die beste span! Die jaar was heerlik, nuwe personeel, nuwe programme, nuwe groei. Ons het vanmiddag lekker ge...
19/12/2025

Dankie aan die beste span! Die jaar was heerlik, nuwe personeel, nuwe programme, nuwe groei.

Ons het vanmiddag lekker gekuier en gelag. Dankie vir julle getroue, harde werk. Julle is waardevol vir ons. Ons dank die Here vir jul elkeen.

Toe Merle vandag daai ribbetjie vir Brandon en Amoré aanbied, het ek amper van my stoel af geval van die lag. 🤣🤣 Julle almal is so funny!

Nelmarie, ons is so so opgewonde oor jul babatjie wat amper hier is. 👶 Shantélle, dit was super spesiaal toe jy sê daar is so baie mooi in die jaar, mens kan amper nie ‘n oomblik uitsonder nie. Jacques se “high” was sy vriende (en kollegas) se goeie nuus. Ons is almal diep dankbaar vir ‘n jaar van saam werk, gesond wees, saam lag vir misverstande, frustrasies deel en dankbaar oor dáái oudits wat SARS uiteindelik afgehandel het. Ons het na Mary verlang vandag … Nelmarie oor 4 maande wil ons jou weer sien in jou kantoor. Ons gaan jou ook mis!

Dankie vir lekker lag en kuier! Dis nou die eerste keer dat ons pastore wegjaag vir ‘n sitplek, maar kom ons los daai gesprek agter geslote (badkamer) deure 😜

Opgewonde oor 2026!

Loslitdag 2025 💙 Casual Day 2025! Team Dynamic Blue! Casual DayNational Council of and for Persons with Disabilities
05/09/2025

Loslitdag 2025 💙 Casual Day 2025!

Team Dynamic Blue!

Casual Day
National Council of and for Persons with Disabilities

We are humbled and grateful to share that we won the Best of Parys Award for Financial Services! 🏆First and foremost, we...
21/08/2025

We are humbled and grateful to share that we won the Best of Parys Award for Financial Services! 🏆

First and foremost, we thank the Lord, our true leader, for guiding every decision in this business.

To our clients, whether we meet only once a year, work with you monthly, prepare your taxes, connect over a whatsapp voicenote or a Zoom meeting, we appreciate you deeply! Thank you for every vote!

To our incredible team, this recognition belongs to you as much as it does to the business. Your hard work and dedication make all the difference every single day.

Address

42 Philip Street
Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Steven Bampa Chartered Accountants and Auditors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Steven Bampa Chartered Accountants and Auditors:

Share

Category