01/06/2026
D**k aan 'n legkaart.
As een stuk ontbreek — is die prentjie nie klaar nie.
Jou finansiële lewe werk dieselfde.
Kyk of jy al hierdie stukke het:
✅ Versekering vir jou motor en huis?
✅ Mediese hulp vir die gesin?
✅ Lewensversekering as jy sterf?
✅ Dekking as jy nie kan werk nie?
✅ 'n Begrafnisplan vir die gesin?
✅ 'n Spaarplan vir as jy oud is?
As jy nee gesê het vir enige een — dan ontbreek 'n stuk.
En 'n ontbrekende stuk kan alles verander.
By SA Broking Services sit ons saam met jou.
Ons kyk watter stukke ontbreek.
Ons vul dit in.
En ons maak seker jou prentjie is volledig.