01/03/2024
JUNIOR PAYROLL KLERK
Die volgende sal ‘n jong dame pas wat moontlik laasjaar klaar matriek geskryf het.
Vereistes:
Goeie Rekenaar vaardigheid.
Goeie Excel en Word Kennis.
Sterkte vir syfers aangelê wees.
Ten volle tweetalig.
Sober gewoontes en nie roker.
Moet onmiddellik beskikbaar wees.
Stuur asb foto en CV na:
[email protected]