Corona Finansiële Dienste

Corona Finansiële Dienste Corona Finansiële Dienste is 'n familie besigheid in sy 3de geslag, ons lewer 'n wye verskeidenheid

20/05/2026

Party helde dra nie mantels nie… party bring net betyds ’n nuwe printer. 😄

Baie dankie aan LIBRI Stationers vir ons nuwe Pantum Office Printer en die uitstekende diens wat daarmee saam gekom het.

By Corona Finansiële Dienste weet ons hoe belangrik dit is om met mense te werk waarop jy kan staatmaak, en Libri doen presies dit.
Vir al jou printing consumables, kantoorbenodigdhede en goeie diens in Bethlehem, ondersteun gerus plaaslik en gaan loer in by Libri Stationers.

Corona turns 41 this May 🤎And while that might sound like “we’ve been around forever”… it’s actually something we’re qui...
04/05/2026

Corona turns 41 this May 🤎

And while that might sound like “we’ve been around forever”… it’s actually something we’re quite proud of.

Because staying relevant for 41 years doesn’t happen by accident. It means adapting, improving, and not getting stuck in “the way things have always been done.”

That’s why the way we work today is simple, streamlined, and far more efficient than most people expect.

Less paperwork. Less back and forth.
Just a process that works the way it should.

Die goedkoopste opsie lyk altyd goed… tot jy moet eis 😅By Corona kyk ons nie net na die prys nie, ons kyk na wat werklik...
23/04/2026

Die goedkoopste opsie lyk altyd goed… tot jy moet eis 😅

By Corona kyk ons nie net na die prys nie, ons kyk na wat werklik gaan werk wanneer dit saak maak.

Ons lees die fynskrif.
Ons vra die ongemaklike vrae.
Ons maak seker jou dekking doen wat dit belowe.

Want wat help 'n polis… as dit nie uitbetaal nie?

Most people don’t realise this… but your options are often decided long before you sit down for advice.It comes down to ...
07/04/2026

Most people don’t realise this… but your options are often decided long before you sit down for advice.

It comes down to who your advisor is contracted with.

At Corona, we’ve built relationships with a wide range of trusted companies, so when it comes to Life Cover, Investments, Short-term Insurance, or Medical Aid, we’re not working from one option and trying to make it fit.

We’re able to look at what’s available and recommend what actually works for you 😉

Wanneer dit by finansiële besluite kom, maak die mense agter die skerms ’n groot verskil.By Corona werk ons al jare saam...
19/03/2026

Wanneer dit by finansiële besluite kom, maak die mense agter die skerms ’n groot verskil.

By Corona werk ons al jare saam met betroubare kundiges in die bedryf — van prokureurs en rekenmeesters tot ander spesialiste wat ons vertrou.

Die resultaat?
Beter samewerking, skerper insig en meer afgeronde finansiële advies. 😎

Your finances are connected — your advice should be too 😌That’s the Corona difference.Learn more about how we do things ...
03/03/2026

Your finances are connected — your advice should be too 😌
That’s the Corona difference.

Learn more about how we do things on our website 👉 www.coronafinancial.co.za/services

18/02/2026

Paperless isn’t a feature for us — it’s just common sense 😌

Less clutter. Less admin. More ease.
That’s how we like to do things for our clients.

Goeie finansiële advies is nie ’n eenmalige gesprek nie.By Corona hou ons kontak deur gereelde opvolg en jaarlikse hersi...
05/02/2026

Goeie finansiële advies is nie ’n eenmalige gesprek nie.

By Corona hou ons kontak deur gereelde opvolg en jaarlikse hersienings, omdat jou lewe nie stilstaan nie (en jou finansies ook nie).

Geen raaiwerk. Geen “ek wonder hoe dinge lyk nie.”
Jy hoor weer van ons 😊

’n Nuwe jaar is ’n goeie geleentheid om te kyk of jou mediese dekking nog by jou lewe én jou gesondheid pas. Dinge soos ...
21/01/2026

’n Nuwe jaar is ’n goeie geleentheid om te kyk of jou mediese dekking nog by jou lewe én jou gesondheid pas. Dinge soos jaarlikse ondersoeke, tandartsbesoeke en chroniese medikasie kan maklik vooraf beplan word, en dit help wanneer daar iets onverwags opduik.

Dit is ook slim om te d**k aan n klein noodfonds vir gesondheid, en om gap cover te oorweeg vir groter kostes. Omdat voordele en dekking van plan tot plan verskil, is dit belangrik om vroeg in 2026 jou opsies weer te hersien.

As jy wil seker maak jou dekking pas by jou begroting én jou gesondheid in 2026, kontak ons gerus — ons help graag: 058 303 6592

Starting your financial journey can feel overwhelming, but it doesn’t have to be.Small, intentional steps, can make a me...
07/01/2026

Starting your financial journey can feel overwhelming, but it doesn’t have to be.
Small, intentional steps, can make a meaningful difference over time.

If you’re entering the workforce or taking on new responsibilities this year, our advisors are here to guide you and help you build a realistic plan that grows with you.

For assistance or to schedule a consultation, contact 058 303 6592 or visit coronafinancial.co.za

Address

Gedenkstraat 21
Bethlehem
9701

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Corona Finansiële Dienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Corona Finansiële Dienste:

Share